Petronella Guest House is situated 3 km outside Bethlehem off the N5 towards Harrismith. It comprises of 18 Self-catering units (approx. 60 sharing), is pet friendly and can be considered a true Eastern Free State experience. Amazing surroundings, beautiful gardens and a safe, tranquil environment are only but a few of the characteristics that will make your stay with us special.

Petronella Guest House has a dining room/conference hall which can accommodate 45 people. This is ideal for sports teams, school groups and families. A variety of catering options are available. Breakfasts, Brunches, Lunches, Dinners and Snacks are also available on request.

We are currently developing our Adventure Centre which comprises Mountain Biking, Kayaking and Fishing. Please contact the office for more details.

Petronella's breeding Fish Eagle pair

North facing rooms 4-7

Petronella Gastehuis is geleë net 3 km vanaf Bethlehem op die N5 - Durban/Harrismith pad. Die gastehuis bied 3-ster, selfsorg akkommodasie in 'n rustige omgewing met wonderskone uitsigte van die Malutiberge en die Asrivier. Ons het in 18 kamers wat sowat 60 gaste (wat deel) kan akkommodeer.

Petronella Gastehuis beskik oor konferensiegeriewe en kan tot 45 gaste in ons saal akkommodeer. Ons voorsien verskeie maaltye as 'n opsionele ekstra. Petronella Gaste Huis se plaas-atmosfeer, groot, oop ruimtes, pragtige tuine en bekostigbare pryse maak dit die ideale bestemming vir skoolgroepe, sportspanne, kerkgroepe en familiebyeenkomstes.

Al ons kamers het aparte ingange en is toegerus met en-suite badkamers, yskaste, mikrogolfoonde en ketels. Komplimentêre koffie/tee, suiker, melk en tuisgebakte beskuit word voorsien. Linne, seep en handdoeke word ook daagliks voorsien. Elke kamer het DStv met M-Net, Movie Magic en al die SuperSportkanale. Ons is troeteldiervriendelik en het ook baie bekostigbare akkommodasie vir tot 20 gaste (wat deel) in ons rugsakreisigerkamers.

Room13 interior

 

Rooms 8 - 17